illustrasie
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/61/NIE_1905_Antelope.jpg/300px-NIE_1905_Antelope.jpg)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
illustrasie | illustrasies |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
illustrasietjie | illustrasietjies |
- il•lus•tra•sie
- Tekening of prent in 'n publikasie wat iets verduidelik.
- Woordelikse toeligting.
- Piet Grobler se loopbaan as illustreerder begin met sy illustrasies vir die kookboek “Aan tafel met Nettie Pikeur”.
- 'n Paar bekende filantrope, ter illustrasie is Anton Rupert, Hans Merensky, Jannie Marais en Raymond Ackerman.
Vertalings: illustrasie | |||
---|---|---|---|