'n Jazz-orkes.
Enkelvoud Meervoud
  jazz      
IPA: [ʤæs]
IPA: onbepaalde wys: [ʤæs]; verlede deelwoord: [xəˈʤæs]
جَِزْ
onbepaalde wys: جَِزْ ; verlede deelwoord: خِجَِزْ
(musiek) Musiekstyl uit Noord-Amerika met gesinkopeerde ritmiek.
  Vertalings:    jazz
Duits: Jazz(de)
Esperanto: ĵazo(eo)
Latyn: iazium(la)
Zoeloe: ijezi(zu)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  jazz 
Verlede Tyd  ek   het gejazz        
Jazz speel; soos jazz uitvoer.
Nou juis, onthou jy nie daardie wysie waarvan ons nou die dag gepraat het, uit die "Pathetique" nie? Die wat ook gejazz is.[1]
  Vertalings:    jazz
Duits: jazzen(de)
  1. Versamelde Prosa, Deel 1, Nicolaas Petrus Van Wyk Louw Tafelberg, 1986, ISBN 0-624-02372-9, ISBN 978-0-624-02372-2

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor jazz.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord jazz
IPA: Suid-Afrikaans:, Brits:, Amerikaans: [ʤæz]
(musiek) Jazz; musiekstyl uit Noord-Amerika met gesinkopeerde ritmiek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I jazz
he, she, it jazzes
Verlede Tyd jazzed
Verlede Deelwoord jazzed
Teenwoordige Deelwoord jazzing
Verdere vervoegings: jazz (vervoeging)
Jazz speel; soos jazz uitvoer.


Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) jazz m
(met lidwoord) le jazz
IPA: [ʤaːz], bepaald: [ləˈʤaːz]
(musiek) Jazz; musiekstyl uit Noord-Amerika met gesinkopeerde ritmiek.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord jazz m
Hulp:IPA: [ʝɛ:s]

, [d͡ʒɛ:s]

    
(lêer)
(musiek)Jazz; musiekstyl.


Enkelvoud Meervoud
  jazz m      
IPA: [ʒaz]
(musiek) Jazz; musiekstyl uit Noord-Amerika met gesinkopeerde ritmiek.