'n Collage van verskeie mitologiese verhale.
Enkelvoud Meervoud
  mitologie     —  
Van Grieks μυϑολογία mythología, vanaf μυϑολογειν mythologein, om mites oor te vertel, vanaf μυϑος mythos, 'n vertelling, en λογος logos, 'n gesprek.
mi•to•lo•gie
'n Versameling verhale met bonatuurlike karakters of gebeurtenisse wat deur 'n spesifieke godsdienstige of kultuurgroep geglo word.
Die moderne gebruik van mitologie verwys óf na die mites van 'n spesifieke kultuur (soos in Griekse mitologie, Noorse mitologie of Zulu mitologie) óf die studieveld handelend oor die versamel, studie en uitlê van mites.
  Vertalings:   
Engels: mythology(en)
Nederlands: mythologie(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mitologie.