Afleiding van oorlam met agtervoegsel -s. Die woord oorlam kom van Maleis orang lama datang wat beteken "mense wat lank gelede aangekom het", "oudgediende", "veteraan", iemand wat op die terugreis van Indië Holland toe gaan. Hulle was berug vir hulle handigheid, bedrewenheid en dronkenskap.[1]
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   oorlams     oorlamse      
Uitgeslape, skelm, slim, ingeligte, "mak gemaak".
Die nuwe helper is oorlams.
Hy was oorlams genoeg om 'n plan te maak.