Enkelvoud Meervoud
  setlaar     setlaars  
    
(lêer)
set•laar
'n persoon wat in 'n nuwe gebied 'n permanente woning stig
  1. Aanvanklik het die kinders die lewe geniet, totdat die nat en koue weer op die setlaars toegesak het.[1]
  Vertalings:    setlaar
Engels: settler(en)
Nederlands: kolonist(nl) m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor setlaar.