'n Motor se uitlaatpyp.
Enkelvoud Meervoud
  uitlaatpyp     uitlaatpype  
uit•laat•pyp
IPA: [ˈœʏ̯tlɑːtˌpəɪ̯p], meervoud: [ˈœʏ̯tlɑːtˌpəɪ̯pə]
اُیْتْلاتْپَیْپْ , meervoud: اُیْتْلاتْپَیْپِی
(motorterme) Pyp waardeur uitlaatgasse uit die motor weggevoer word.
  Vertalings:    uitlaatpyp
Duits: Auspuff(de)
Engels: exhaust(en)
Nederlands: uitlaat(nl)