'n Sakhorlosie wat in ure uitgemeet is.
Enkelvoud Meervoud
  uur     ure    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  uurtjie     uurtjies  
Hulp:IPA: [yr]
  1. 'n Eenheid waarmee tyd gemeet word, gelyk aan 1/24ste van die omwenteling van die Aarde.
  2. Tydstip, oomblik.
  1. 'n Dag bestaan uit 24 uur.
  2. Dit is nou presies vyf uur.
  Vertalings:   
Engels: hour(en)
Esperanto: horo(eo)
Nederlands: uur(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor uur.