Skets met byskrifte.'n Vonkprop.


Enkelvoud Meervoud
  vonkprop     vonkproppe  
IPA: [ˈfoŋkprop], meervoud: [ˈfoŋkpropə]
فَُونْكْپْرَُوپْ , meervoud: فَُونْكْپْرَُوپِی
Reeds opgeneem in die Verklarende Afrikaanse Woordeboek in die jaar 1936. Heel waarskynlik 'n leenvertaling van spark plug[1], hoewel vonkenbrug ook bekend is in Nederlands.[2] Vonkbrug word egter in Afrikaans gebruik vir spark gap.[3]
'n Propagtige onderdeel van 'n binnebrandenjin wat 'n elektriese vonk veroorsaak om brandbare gas te ontsteek en die masjien te laat loop.
Vonkproppe kan ook soms in ander toepassings aangewend word, soos in industriële oonde waar 'n brandbare mengsel ontsteek moet word.
  Vertalings:    vonkprop
Arabies: شمعة احتراق(ar) (sjam’at ichtiraak), بوجيه(ar) (boedjieh)
Deens: tændrør(da)
Duits: Zündkerze(de)
Engels: spark plug(en)
Fins: sytytystulppa(fi)
Frans: bougie(fr)
Italiaans: candela d’accensione(it)
Japannees: スパークプラグ(ja) (supākupuragu), 点火栓(ja) (tenkasen)
Nederlands: bougie(nl)
Pools: świeca zapłonowa(pl)
Spaans: bujía(es)
Sweeds: tändstift(sv)
Turks: buji(tr)
Yslands: rafkerti(is)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vonkprop.