Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   wederregtelik     wederregtelike     wederregteliks  
we•der•reg•te•lik
Wat teen die wet is.
Ek het nie besef my handeling is wederregtelik nie.


Bywoord
wederregtelik
Op 'n wyse wat teen die wet is
Geld is wederregtelik gevorder uit die rekening van my kliënt.
  Vertalings:   
Engels: illegally(en), unlawfully(en)