Een van Da Vinci se sketse wat die samekoms van kuns en wetenskap demonstreer.
Enkelvoud Meervoud
  wetenskap     wetenskappe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  wetenskappie     wetenskappies  
we•ten•skap
Die gesamentlike uitdruklike kennis van die mensdom in terme van feite, verskynsels en wette wat ontwikkel is deur middel van waarneming, eksperimentering en logiese redenering.
Daar word dikwels onderskei tussen eksperimentele wetenskap (die waarneming en toetsing van kennis) en toegepaste wetenskap (hoe wetenskap in die daaglikse lewe benut kan word).
biologie, chemie, fisika
wetenskaplik, wetenskaplike, wetenskapfiksie
  Vertalings:   
Duits: Wissenschaft(de) v
Engels: science(en)
Fins: tiede(fi)
Frans: science(fr) v
Hindi: विज्ञान(hi) m (vigyān)
Nederlands: wetenschap(nl) v
Russies: наука(ru) v (nauka)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wetenskap.