Russies (ru)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief се́верm се́веры
Genitief се́вера се́веров
Datief се́веру се́верам
Akkusatief се́вер се́веры
Instrumentaal се́вером се́верами
Prepositief се́вере се́верах

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈsʲevʲɪr]
    
(lêer)

  Woordafbreking

се•вер

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Noord, noorde.

     Voorbeeldsinne

« Эта комната, окнами на запад и на север, занимала чуть ли не половину всего дома.»
Hierdie kamer met vensters op die weste en die noorde het byna die helfte van die huis in beslag geneem.