Xhosa (xh)

Besitlike naamwoord
Klas 1   wesiBhulu  
Klas 9   yesiBhulu  
Met besitskakels: -esiBhulu (possessief)

  Besitlike naamwoord

  Uitspraak

IPA:
klas 1: [wesiˈbuːlu], klas 9: [jesiˈbuːlu]

     Betekenisse

  1. Van, betreffende die Afrikaanse taal.
  2. Van, behorend tot, eie aan die kultuur van die Afrikaners.

     Sinonieme

-esiAfrikansi