Zoeloe (zu)

Besitlike naamwoord
Klas 1   wesiPantshi  
Klas 9   yesiPantshi  
Met besitskakels: -esiPantshi (possessief)

  Besitlike naamwoord

  Uitspraak

IPA:
klas 1: [wesiˈpˀaːɲʧˀi], klas 9: [jesiˈpˀaːɲʧˀi]

     Betekenisse

  1. Van, betreffende die Spaanse taal.
  2. Van, behorend tot, eie aan die kultuur van die Spanjaarde.

     Sinonieme

-esiSpeyini