Zoeloe (zu)

Besitlike naamwoord
Klas 1   wesiTaliyana  
Klas 9   yesiTaliyana  
Met besitskakels: -esiTaliyana (possessief)

  Besitlike naamwoord

  Uitspraak

IPA:
klas 1: [wesitˀaliˈjaːna], klas 9: [jesitˀaliˈjaːna]

     Betekenisse

  1. Van, betreffende die taal Italiaans.
  2. Van, behorend tot, eie aan die kultuur van die Italiane.

     Wisselvorme

-esiTaliyane

     Sinonieme

-esiNtaliyana, -esiNtaliyane