Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Belo-Russies    Belo-Russiese       
IPA: [ˈbiə̯lurœsis], attributief: [ˈbiə̯lurœsisə]
بَِیلُو رِوسِیسْ , attributief: بَِیلُو رِوسِیسِی
Van, betreffende die Wit-Russe; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Wit-Rusland.

    Sinonieme

    Vertalings

'n Oos-Slawiese taal met ongeveer 10,2 miljoen sprekers; die amptelike taal van Wit-Rusland.

    Taalkodes

ISO 639-1: be
ISO/DIS 639-3: bel
SIL: RUW

    Sinonieme

    Vertalings