Bespreking:сегодня

Jongste opmerking: 12 jaar gelede deur Jcwf

Gewoonlik is "сегодня" 'n bywoord net soos "vandag" in Afrikaans. Net wanneer die woord gesubstantiweer word, soos in "'n goeie vandag en 'n betere môre" is dit 'n onverbuigbare selfstandige naamwoord. Jcwf 00:54, 25 Oktober 2011 (UTC)Beantwoord

Terug na "сегодня"-bladsy.