Bespreking:Sjabloon

Wat!? Is hierdie 'n grap of iets?

Dit klink soos die geluide wat 'n vark sou maak. In my verbeelding sien ek 'n cute klein akademiese latynse varkie voor sy tafel en grappies maak.

As jy 'n beter woord vir hierdie begrip het, sê ons asseblief. Gebruiker:Jcwf

Terug na "Sjabloon"-bladsy.