Bespreking:Tuisblad
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Kaganer in onderwerp Sisterprojects template
Sisterprojects template wysig
Hi all (and i'm sorry for English)! There is proposed extract "Sisterprojects table" into separate template (if this is non controverse with your local policies) for interwiki linking with d:Q5612101. Thanks before! --Kaganer (kontak) 15:41, 6 Maart 2018 (UTC)
Veranderings wysig
Ek was onder die indruk dat wikipedia oor die algemeen bedoel is om 'n projek te wees waarmee enige-een kan help. Julle tuisblad is ontoeganglik vir verandering. Hoe help 'n mens julle om ordentlike Arikaans te "besig" in plaas van die geykte "Afrikaans" en anglisismes wat julle skryf?