Bespreking:Xhosa

Jongste opmerking: 18 jaar gelede deur Manie

[ˈhoːsa] volgens die Groot Encyclopedisch Woordenboek van Verschueren, Den Haag 1996. --Manie 23:53, 29 Desember 2005 (UTC)Beantwoord

My kennis van IPA is nul, maar as ek dit nou nie mis het nie word die uitspraak in Afrikaans aangegee as met 'n klik, wat verkeerd is. Ons sê tog "kôza", nie waar nie? --Alias 07:43, 30 Desember 2005 (UTC)Beantwoord
Natuurlik, Afrikaans: [ˈǁʰoːsɑ] met 'n klik, maar nie met 'n z nie!. Die Groot Encyclopedisch Woordenboek is Nederlands, nie Afrikaans nie!!! --Manie 14:08, 30 Desember 2005 (UTC)Beantwoord
Terug na "Xhosa"-bladsy.