Ek sien die idioom op hierdie blad word verkeerd gebruik: Soveel van iets weet soos 'n aap van saffraan . Neeeee! dis foutief. wysig

Dit moet wees soveel van iets weet soos 'n KAT van saffraan!!!!!!!! Amistraatkat (kontak) 17:18, 13 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord

Terug na "idioom"-bladsy.