Bespreking:ontladingswoord

Jongste opmerking: 18 jaar gelede deur Manie

Ek het persoonlik nog net van tussenwerpsels gehoor in Afrikaans. Is daar werklik so 'n woord soos ontladingswoord? --Alias 15:54, 28 Desember 2005 (UTC)Beantwoord

Ja, dit staan in 'n woordeboek (HAT). :))--Manie 16:05, 28 Desember 2005 (UTC)Beantwoord
Sôrrie, nie die HAT nie, maar bv. die "Verklarende Afrikaanse Woordeboek" van F. J. Labuschagne en L. C. Eksteen, bl. 956. --Manie 14:06, 29 Desember 2005 (UTC)Beantwoord
Terug na "ontladingswoord"-bladsy.