Bespreking:sandluis

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Jcwf

Ek het gesoek na ndl. "zandluis" maar dit bestaan nie, behalwe wat verksrywings vir zandvlo, soos die sieka's van Suriname. Ook Delfer gee net 'n paar verhale uit 1936 oor Ethiopië. Niks uit 19de of 18de eeu. Ek dink "sandluis" is 'n Afrikaanse nieuvorming. Hoe sit ons dit in die etimologie-opskriffie? Jcwf (kontak) 03:45, 14 Desember 2017 (UTC)Beantwoord

Terug na "sandluis"-bladsy.