Bespreking:verhaal

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Naudefj
«Baie kerkgangers meen hulle is alreeds taamlike goeie mense. Die apostel Paulus egter - nadat hy verhaal hoe dat hy ook gedoen het wat nie reg is nie - het van homself gesê, "Ek, ellendige mens!" (Rom. 7:14-24). [1]»
«..hoe kan Lukas ook reg wees as hy verhaal dat die dissipels die hele tyd in Jerusalem was..»
of is dit verouderende domineestaal?[2]

Verwysings wysig

Nee, dis nie slegte Afrikaans nie, maar word nie algemeen so gebruik nie. Groete. Naudefj (kontak) 05:02, 22 Desember 2017 (UTC)Beantwoord
Terug na "verhaal"-bladsy.