Satellietbeeld van Groot-Brittanje.

Afrikaans (af)

Pleknaam
Brittanje

  Woordafbreking

Brit•tan•je

  Pleknaam

     Betekenisse

  1. Die eiland wat Engeland, Wallis, Skotland omvat.
  2. (informeel) Die Verenigde Koninkryk.

     Voorbeeldsinne

  1. Groot-Brittanje is die grootste eiland van die Britse Eilande, die grootste eiland in Europa en die agtste grootste eiland ter wêreld.
  2. Die term Brittanje word soms gebruik wanneer Groot-Brittanje bedoel word, en beide word gebruik om na die Verenigde Koninkryk te verwys, wat ook Noord-Ierland insluit.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Great Britain(en)
Nederlands: Groot-Brittannië(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Groot-Brittanje.