Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Indiër     Indiërs  

  Woordafbreking

In•di•ers

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van Indiër; meer as een Indiër. Inwoner van Indië of persoon wat se voorouers uit Indië kom; Asiatiese Suid-Afrikaners.

     Voorbeeldsinne

  1. Die eerste skip met Indiërs het in 1860 in Suid-Afrika aangekom, wat as kontrakwerkers in die Natalse suikerriet-plantasies ontplooi is.
  2. Ernstige onluste, waarin ’n aansienlike aantal mense dood is, het in 1949 uitgebreek toe swartmense die plaaslike Indiërs aangeval het.

     Vertalings

  Vertalings:    Indiërs
Engels: Indians(en)
Nederlands: Indiërs(nl)