Kategoriebespreking:Afrikaanse sjablone

Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur Geebee100 in onderwerp Ontbrekende sjablone in lys

Ontbrekende sjablone in lys wysig

Daar is 'n klomp sjablone wat in gebruik is wat nie hier gelys word nie (en ek weet nie waar om dit op te spoor nie; jammer!). O.a.:

ens. Geebee100 (kontak) 13:05, 29 Julie 2019 (UTC)Beantwoord

Bogenoemde sjablone is nou gekategoriseer. Die volledige lys van sjablone is hier beskikbaar. Groete. Naudefj (kontak) 15:07, 29 Julie 2019 (UTC)Beantwoord
Van harte! Geebee100 (kontak) 03:55, 31 Julie 2019 (UTC)Beantwoord
Terug na "Afrikaanse sjablone"-bladsy.