Enkelvoud Meervoud
  Kirgisies    
(taal) ’n Turkse taal wat deur sowat 4,6 miljoen mense in Kirgisië, Afganistan, Tadjikistan, Oesbekistan, Pakistan en die Volksrepubliek van Sjina gepraat word.

    Taalkodes

ISO 639-1: ky
ISO 639-2: kyr
ISO 639-3: kyr

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kirgisies.