Ladino
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Ladino | — |
- La•di•no
- (taal) Die taal van die sefardiese Jode, in hulle toenmalige vaderland Sefarad in Spanje van die 8ste tot die 15de eeu, wat op Kastiliaans gebaseer en in Hebreeuse letters geskryf is.
- ISO 639-1: -
- ISO 639-2(B): lad
- ISO/DIS 639-3: lad
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Ladino.