Massai
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | Massai m/v | Massai |
Genitief | Massai | Massai |
Datief | Massai | Massai |
Akkusatief | Massai | Massai |
- Maſſai
- IPA: Standaardtaal tot 1957: [maˈsaɪ̯, ˈmasaɪ̯]
- Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [maˈsaɪ̯, ˈmasaɪ̯]
- Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [maˈsɛɪ̯, ˈmasɛɪ̯]
- Switserduitse standaardtaal: [maˈsɛɪ̯̯, ˈmasɛɪ̯̯]
- Masai, 'n lid van 'n volk in Kenia en Tanzanië.
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | Massai o | |
Genitief | Massai | |
Datief | Massai | |
Akkusatief | Massai |
- Masai, 'n Nilotiese taal.