Nederlandse Nedersaksies
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Nederlandse Nedersaksies | — |
Uitspraak
- IPA: [ˈniə̯dərlɑntsə ˈniə̯dərˌsɑksis, ˈniə̯dərlɑnsə ˈniə̯dərˌsɑksis]
Met Arabiese letters
- نَِیدِرْلَنْدْسِی نَِیدِرْسَكْسِیسْ
Selfstandige naamwoordgroep
Betekenisse
- 'n Groep van Wes-Nedersaksiese dialekte wat Achterhoeks, Drents, Gronings, Oos-Veluws, Sallands, Stellingwerfs, Twents, Veenkoloniaals, Westerwolds en Wes-Veluws bevat.
Vertalings
Vertalings: Nederlandse Nedersaksies | |||
---|---|---|---|