Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Olimpies     Olimpiese      

  Woordafbreking

Olim•pies

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

(sport) Wat met die Olimpiese Spele verband hou.

     Voorbeeldsinne

Die Spesiale Olimpiade (vir persone met verstandelike beperkinge) is die enige sportorganisasie wat tot hede toestemming verkry het om die titel Olimpies te mag gebruik.

     Vertalings

  Vertalings:    Olimpies
Engels: Olympic(en)
Nederlands: olympisch(nl)