Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Olimpies     Olimpiese      
Olim•pie•se
Attributiewe vorm van Olimpies; wat met die Olimpiese Spele verband hou.
Die Olimpiese vlam is 'n vuur wat tydens die openingseremonie van die Olimpiese Spele aangesteek word.
  Vertalings:    Olimpiese
Engels: Olympic(en)
Nederlands: olympische(nl)