Oos-Opperduits
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Oos-Opperduits |
Attributief | Oos-Opperduitse |
Partitief | Oos-Opperduits |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈuə̯sˌopərdœʏ̯ts]
- predikatief: [ˈuə̯sˌopərdœʏ̯ts], attributief: [ˈuə̯sˌopərdœʏ̯tsə], partitief: [ˈuə̯sˌopərdœʏ̯ts]
- اُوَسْ-اَُوپِرْدَُیْتْسْ
- predikatief: اُوَسْ-اَُوپِرْدَُیْتْسْ , attributief: اُوَسْ-اَُوپِرْدَُیْتْسِی , partitief: اُوَسْ-اَُوپِرْدَُیْتْسْ
- Van, betreffende die Oos-Opperduitse dialekte.
Vertalings: Oos-Opperduits | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Oos-Opperduits |
- 'n Groep dialekte van die Opperduitse tak. Beiers-Oostenryks word in volgende subgroepe verdeel: Noord-Beiers, Sentraal-Beiers, Suid-Beiers, Cimbries, Fersendals en Hutteries.
- ISO 639-3: bar
Vertalings: Oos-Opperduits | |||
---|---|---|---|