Oudengels
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Oudengels |
Attributief | Oudengelse |
Partitief | Oudengels |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Oudengelse | Oudengelses |
Intensiewe vorm | |
Uitspraak
- IPA: [ˈəʊ̯tˌeŋəɫs, ˈəʊ̯tˌəŋəɫs]
- byvoeglik: predikatief: [ˈəʊ̯tˌeŋəɫs, ˈəʊ̯tˌəŋəɫs], attributief: [ˈəʊ̯tˌeŋəɫsə, ˈəʊ̯tˌəŋəɫsə], partitief: [ˈəʊ̯tˌeŋəɫs, ˈəʊ̯tˌəŋəɫs]
- gesubstantiveer: [ˈəʊ̯tˌeŋəɫsə, ˈəʊ̯tˌəŋəɫsə], meervoud: [ˈəʊ̯tˌeŋəɫsəs, ˈəʊ̯tˌəŋəɫsəs]
Met Arabiese letters
- اَوْدْ اَِڠِلْسْ
- byvoeglik: predikatief: اَوْدْ اَِڠِلْسْ , attributief: اَوْدْ اَِڠِلْسِی , partitief: اَوْدْ اَِڠِلْسْ
- gesubstantiveer: اَوْدْ اَِڠِلْسِی , meervoud: اَوْدْ اَِڠِلْسِِسْ
Spelling tot 1909
- Outengels
- byvoeglik: predikatief: Outengels, attributief: Outengelse, partitief: Outengels
- gesubstantiveer: Outengelse, meervoud: Outengelses
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die Ou Engelse.
- Van, betreffende die Ou Engelse taal.
Wisselvorme
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: Oudengels | |||
---|---|---|---|
|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Oudengels |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die Engelse taal voor die 12e eeu.
Taalkodes
- ISO/DIS 639-3: ang
- SIL: ANG
Wisselvorme
Sinonieme
Vertalings
Nederlands (nl)
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Onverboë | Oudengels |
Verboë | Oudengelse (Vlaams voor klinkers en "h":) Oudengelsen |
Partitief | Oudengels |
Verdere verbuigings: Oudengels (verbuiging) |
Spelling tot 1934
Uitspraak
- IPA: [ˈɑʊ̯tˌɛŋəɫs]
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
Sinonieme
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Oudengels o | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Oudengels | |
Datief | Oudengels(e) |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Oudengels, die Ou Engelse taal.