Latyn (la)

Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik   Poenicus     Poenicī  
Vroulik   Poenica     Poenicae  
Onsydig   Poenicum     Poenica  
Bywoord
  Poenicē  
Verdere verbuigings: Poenicus (verbuiging)

  Met klassieke Latynse letters

byvoeglik: manlik: POENICVS, vroulik: POENICA, onsydig: POENICVM; meervoud: manlik: POENICI, vroulik: POENICAE, onsydig: POENICA
bywoordelik: POENICE

  Uitspraak

IPA:
klassieke Latyn:
byvoeglik: manlik: [ˈpɔɪ̯nɪkʊs], vroulik: [ˈpɔɪ̯nɪka], onsydig: [ˈpɔɪ̯nɪkʊ̃(m)]; meervoud: manlik: [ˈpɔɪ̯nɪkʲiː], vroulik: [ˈpɔɪ̯nɪkaɪ̯], onsydig: [ˈpɔɪ̯nɪka]
bywoordelik: [ˈpɔɪ̯nɪkʲeː]
Afrikaanse Kerklatyn:
byvoeglik: manlik: [ˈpiə̯nikœs], vroulik: [ˈpiə̯nikɑ], onsydig: [ˈpiə̯nikœm]; meervoud: manlik: [ˈpiə̯nisi], vroulik: [ˈpiə̯niseː], onsydig: [ˈpiə̯nikɑ]
bywoordelik: [ˈpiə̯niseː]
Italiaanse Kerklatyn:
byvoeglik: manlik: [ˈpɛːnikus], vroulik: [ˈpɛːnika], onsydig: [ˈpɛːnikum]; meervoud: manlik: [ˈpɛːnitʃi], vroulik: [ˈpɛːnitʃe], onsydig: [ˈpɛːnika]
bywoordelik: [ˈpɛːnitʃe]

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Punies, van, betreffende die Puniërs.
  2. Punies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kartago.

     Wisselvorme

(Jonger:) Punicus

     Sinonieme

1. Afer, Africus, (digterlik:) Poeniceus, Puniceus
1., 2. Poenus, Carthaginiensis