'n SMS word gestuur.

Afrikaans (af)

Afkorting
SMS

  Afkorting

     Betekenisse

(kommunikasie) Afkorting vir "Short Message Service", 'n teks(boodskap) wat per selfoon gestuur of ontvang word.

     Voorbeeldsinne

'n SMS kan 'n maksimum van 160 karakters lank wees.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor SMS.