Sjabloon:Babel
Die onderstaande dokumentasie word nie vertoon wanneer die sjabloon geplaas word nie.
Plaas die volgende kode op 'n gebruikersblad om die gebruiker se taalvaardigheid te wys: {{Babel | taal | taal | taal | taal | ... | taal }}
Tot 30 tale mag bygevoeg word; sorg net dat dit in dieselfde formaat is. Vir taalkodes, sien Wikipedia:Babel. Moenie die Gebruiker-gedeelte in die sjabloon invoeg nie; slegs die kode (bv. af-4) word benodig omdat die Babelsjabloon outomaties die Gebruiker-gedeelte sal invoeg.
'n Voorbeeld van só 'n sjabloon op 'n gebruiker se gebruikerblad sal dus wees:
{{Babel | ru | af-4 | en-3 | nl-2 | de-1 | xh-1 }}
Wanneer hierdie kode gestoor word, sal dit só op die gebruikerblad verskyn:
ru | Русский язык для этого участника является родным. |
af-4 | Hierdie gebruiker praat Afrikaans op moedertaalvlak. |
nl-2 | Deze gebruiker heeft een gemiddelde kennis van het Nederlands. |
de-1 | Dieser Benutzer hat grundlegende Deutschkenntnisse. |