Sjabloon:woordklank

Om IPA en oudio saam in te bring.

Parameters
(t)aal: isokode nl etc.
geent onderdruk die t-voorvoegsel in die filenaam
ipa: die woord in IPA
ipa2: opsioneel 'n tweede IPA weergawe
(o)udio: opsioneel indien daar 'n kletslêer bestaan; o=oga kodeer vir lêers met ".oga" agtervoegsel
w: opsioneel die woord soos dit in die ogg-lêer genoem word (ek neem aan dat dit bv. nl-baars.ogg heet met w=baars Dit kan by verstek PAGENAME gelaat word, maar nie alle lêer word so genoem nie.
pl: opsioneel: de plek / land waar die uitspraak vandaan kom