Sjabloonbespreking:af-ord

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Naudefj

In Nederlands (en Engels) ken ek "nulde" (zeroth) eintlik net uit die wetenskap: kinetiek van de nulde orde, de nulde orde term van een polynoom ensomeer. Vaktaal is soms moeilik om goed te dokumenteer, maar eintlik is dit een van die voordele van Wikiwoordeboek: ons kan uit die internet put

Google na:

die evaluering van 'n aantal kriptologiese algoritmes DJ Van der Bank

"..is gelyk aan die waardes wat vir 'n nulde orde Markov-proses verkry kan word..."

nulde eerste tweede wette van die termodinamika,

Sien ook w:Moment (wiskunde) Jcwf (kontak) 13:29, 25 Oktober 2017 (UTC)Beantwoord

Omgepraat, ek sit nulde terug. Dankie vir die naslaanwerk. Groete. Naudefj (kontak) 13:49, 25 Oktober 2017 (UTC)Beantwoord
Terug na "af-ord"-bladsy.