Sjabloonbespreking:ny-mw

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Winstonza

Hierdie lyk nie soos 'n ISO 639-kode nie. Ek wonder waar kom dit vandaan? Groete. Naudefj (kontak) 15:09, 23 Oktober 2017 (UTC)Beantwoord

Dit lyk vir my ook of dit net "ny" moet wees. Die "mw" is dalk bedoel om die Malawiese dialek weer te gee? Maar dit maak nie sin nie. Winstonza (kontak) 16:02, 23 Oktober 2017 (UTC)Beantwoord
Terug na "ny-mw"-bladsy.