Galicies: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Manie (Besprekings | bydraes)
No edit summary
(Geen verskil)

Wysiging soos op 23:05, 7 Maart 2006

Sjabloon:-af-

Byvoeglike naamwoord

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Galicies     Galiciese        

Uitspraak

IPA: [xɑˈlisis], attributief: [xɑˈlisisə]

Met Arabiese letters

خَلِیسِیسْ , attributief: خَلِیسِیسِی

     Betekenisse

Van, betreffende die Galiciërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Galicië.

     Vertalings

  Vertalings:    Galicies

Mandees

Sjabloon:bottom

Sjabloon:-af-

Enkelvoud Meervoud
  Galicies     -  

  Selfstandige naamwoord

  Uitspraak

IPA: [xɑˈlisis]

  Met Arabiese letters

خَلِیسِیسْ

     Betekenisse

'n Iberoromaanse taal met ongeveer 3,2 miljoen sprekers in Spanje.

     Taalkodes

  • ISO 639-1: gl
  • ISO/DIS 639-3: glg
  • SIL: GLN

     Vertalings

  Vertalings:    Galicies

Mandees

Sjabloon:bottom