Wiktionary:Welkom, nuwelinge: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Manie (Besprekings | bydraes)
k typo
No edit summary
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
Lyn 14:
 
Daar is verder vir iedere taal 'n lang sjabloon, <nowiki>{{-af-}}</nowiki> asook 'n kort sjabloon, <nowiki>{{af}}</nowiki>. Die korte word gebruik vir die vertaling van 'n woord. Die lange met -xx- genereer outomaties 'n nuwe kategorie. So kan bepaal word hoeveel woorde in watter taal reeds ingevoer is.
 
 
==Grammatikale sjablone==