Content deleted Content added
Nuwe bladsy geskep met 'Welkom by Suidpunt
se Gebruikersblad!'

No edit summary
Lyn 1:
Welkom by Suidpunt

se Gebruikersblad!

{| cellspacing="0" style="margin-left:0px;width: 238px; background: #F2ECCE;"
| style="width: 45px; height: 45px; background: #FFFBE6; text-align: center; font-size: 14pt; color: #000000;" | [[Lêer:Flag of Germany.svg|40px]]
| style="font-size: 8pt; padding: 4pt; line-height: 1.25em; color: #000000;" | Hierdie gebruiker is van '''[[Duitsland|Duits]]e''' afkoms.

{| cellspacing="0" style="margin-left:0px;width: 238px; background: #F2ECCE;"
| style="width: 45px; height: 45px; background: #FFFBE6; text-align: center; font-size: 14pt; color: #000000;" | [[Lêer:Flag of Italy.svg|40px]]
| style="font-size: 8pt; padding: 4pt; line-height: 1.25em; color: #000000;" | Hierdie gebruiker is van '''[[Italië|Italiaans]]e''' afkoms.

{| cellspacing="0" style="margin-left:0px;width: 238px; background: #F2ECCE;"
| style="width: 45px; height: 45px; background: #FFFBE6; text-align: center; font-size: 14pt; color: #000000;" | [[Lêer:Flag of Scotland.svg|40px]]
| style="font-size: 8pt; padding: 4pt; line-height: 1.25em; color: #000000;" | Hierdie gebruiker is van '''[[Skotland|Skots]]e''' afkoms.

{| cellspacing="0" style="margin-left:0px;width: 238px; background: #F2ECCE;"
| style="width: 45px; height: 45px; background: #FFFBE6; text-align: center; font-size: 14pt; color: #000000;" | [[Lêer:Flag of England.svg|40px]]
| style="font-size: 8pt; padding: 4pt; line-height: 1.25em; color: #000000;" | Hierdie gebruiker is van '''[[Engeland|Engelse]]''' afkoms.

{| cellspacing="0" style="margin-left:0px;width: 238px; background: #F2ECCE;"
| style="width: 45px; height: 45px; background: #FFFBE6; text-align: center; font-size: 14pt; color: #000000;" | [[Lêer:Flag of India.svg|40px]]
| style="font-size: 8pt; padding: 4pt; line-height: 1.25em; color: #000000;" | Hierdie gebruiker is van '''[[Indië|Indiese]]''' afkoms.

[[Beeld:Atomkraft nej tak.jpg|200px|middel]]
[[Lêer:ExtraTalla.jpg|250px|thumb|Hierdie gebruiker is gaande oor [[stewel]]s.]]
[[Lêer:Clyde Rouge.png|225px|thumb|Hierdie gebruiker hou van ''Furry''-tekeninge.]]
[[Lêer:Gothgirl.jpg|225px|thumb|Hierdie gebruiker vind die ''[[Goth]]''klere weersinwekkend mooi.]]
[[Lêer:Pantérou.JPG|225px|duimnael|Hierdie gebruiker is versot op '''pluis(dier)-swartluiperds'''. Bedgroottes (190 cm+) is tans op sy wenslysie.]]

= Op die werksbank =
== Wedersydse betrekkinge tussen Germaanse tale ==
* [[Faroëes]]
* [[Deens]]

=== My persoonlike koolstofvoetspoor ===
[[Beeld:Earth recycle.svg|duimnael|links]]
:[https://www.goethe.de/de/spr/unt/ver/co2.html Uitslag]: Leichtfuß (Bis '''6''' T CO2/JAHR)

:''Man muss schone etwas von Spurenlesen verstehen, um deine Fußabdrücke zu finden. Dir ist Klimaschutz wichtig, aber es gibt noch einige Bereiche, in denen du CO2 einsparen kannst!''

:''Um deinen CO2-Ausstoß auszugleichen, müssten '''394''' Bäumen geplanzt werden. Bäume verarbeiten CO2 und produzieren frischen Sauerstoff.''

::'''Kommentaar''': Ek vind dit ironies. Iemand wat in Afrika bly, dikwels inkopies doen, die allernuutste tegnologie moet hê, eerder dood as uit die mode moet wees, wat alleen in 'n woonhuis bly, geen omgewingsvriendelike krag gebruik nie, in 'n huis woon met weinig isolasie, alle elektroniese toestelle op bystand hou, geen energiebesparende lampe gebruik nie, daagliks vleis eet, daagliks vis eet, hom nie steur aan seisoenale en plaaslike produkte nie, met die motor werk toe ry, wat meer as 35 km ver weg is, per vliegtuig gaan vakansie hou aan die eindhoeke van die wêreld, kry die volgende boodskap:

::"Jy laat 'n kommerwekkende spoor van verwoesting!" En nadat die Leviete voorgelees is: '''1 199''' bome moet geplant word. As jy in Australië bly en ewe spandabelrig leef, moet jy '''1 453''' bome plant.

::Gaaf, aangesien niemand dit gaan doen nie, het ek ingespring. Hier is my "eko-aflaat". Deur https://www.ecosia.org/ het ek sedert 21 Augustus 2016, reeds '''1 286''' bome laat plant sonder om my hande vuil te maak.

=Belangstellings=

As die mens 'n produk van sy tyd is, wel dan...

== Gunstelingdiere ==
* Swartluiperd
* Katbeer
* [[Indiese luislang]]
* [[Wolf]]

== Aanhalings ==
* Dis wat vir my as Nederlander baie meer "eienaardig" is aan al die Afrikaners wat baie kla oor hulle taal maar niks bydra nie. Dis altyd makliker om die baie werk wat Manie hier gelewer het af te wil breek as om op te bou, nê? [[Gebruiker:Jcwf]] 00:34, 15 September 2010 (UTC), op Wiktionary se Geselshoekie.

* Die bewys van hoeveel derduisende jare mens en hond al saam loop, is dat die naamwoord ''hond, chien, perro, skulos, dog'' reeds ontelbare geslagte had om in baie tale al verder van mekaar af te groei; terwyl die kat eers onlangs, eintlik nog ongetem, in die mens se lewe ingestap het, en die naam ''kat, cat, gatos, chat'' omtrent nog dieselfde in alle tale is. - Jan Rabie, '' 'n Boek vir Onrus'': bl. 32.

* In verskillende mooi ontwikkelde persoonlikhede, indiwiduele bevoegdhede in die gemeenskap, kom die dieper skeppingskrag van die lewe, die universele vormingskrag tot persoonlike uiting; en omdat ons Afrikaners nie in 'n kleurlose benede-kultuurlikheid wil bly wegskuil nie, maar ons kultuur-persoonlikheid tot die volheid van sy ontwikkeling wil bring, hier binne ons geografiese grense, daarom wil ons 'n eie Afrikaanse kultuur hê, nie 'n nageaapte vorm-dooie ding, 'n vliesdun vel wat ons oor die geraamte van 'n Wes-Europese land se beskawingsvorm getrek het nie, maar 'n eie, vollewende skepping wat die tekens van ons ervaring, ons geskiedenis dra. - C.M. van den Heever, ''Die Afrikaanse gedagte'', bl. 14-15.

* And while, by its nature, a lingua franca creates colonial conditions, it is impoverished by its colonial, osmotic role, by its levelling to the average and the easiest, laziest words so as to reach the greatest number of speakers and readers. As an example in English these days, hen, cock, fowl have disappeared, while chickens even have to lay eggs. To look back to Latin: culturally Latin was not creative outside Italy. A lingua franca is a creative dynamo only in the centre of its domain. As Toynbee said in his ''Study of history'': '''Culture for export is culture no longer.''' - Jan Rabie, in sy toespraak 'Lingua franca and vernacular' - Konferensie by die Universiteit van Kaapstad, 17 Julie 1979. (Uit: ''Buidel''. 1989. bl. 68).

* Na die halfeeuwending het die Franse glans begin taan. Soos ook die belangrikheid van die Franse taal wat al hoe meer voor wêreldwye Engels moet wyk.
:Die intelligentsia het begin dwaal, geflirt met die Marxisme, of begin om die nuwe gode, die media, en by uitstek die internasionale vervlakking van TV aan te hang. Om self op die kassie te verskyn.
:''La trahison des clercs'', die verraad van die klerke, noem kritikus Julien Benda dit.
:Wie kan vandag nuwe groot name in die Franse skrywerswêreld opnoem? Wanneer laas het 'n bekende Franse skrywer die Nobelprys verower? Wie ken Claude Simon? Die styl en dinamiek van stede kom en gaan. Ook dié van beskawings. Dit lyk of die hele Weste op die afdraand van geld is. Op die oomblik is daar geen stad ter wêreld wat Parys se vroeg 20ste-eeuse roem kan ewenaar nie. Miskien amper New York?
:Ons sien dit ook in die Afrikaanse letterkunde wat 'n sekere elegansie verloor vir 'n brute en verwarde herwaardering van prioriteit in die Suider-Afrika waarin ons woon. - Jan Rabie, Parys se Sestigers - ''De Kat'', September 1988 (Uit: ''Buidel''. 1989. bl. 52).

== Voorkeurletterkunde ==
* ''Loeloeraai'' deur C.J. Langenhoven
* Gotiese romans
* Toekomsromans (van 50 jaar+ die toekoms in)
* Belle Époque
* Fin de siècle van die 1990's
* ''The Jungle Book'' & ''The Second Jungle Book''
* Immigranteliteratuur van nuutgevestigdes in Suid-Afrika (bv. Momo Radovanovic se ''Calling UFOs'' (2002) en Klaus D. Vaqué se ''An der Hand Gottes'' (2004) )
* Vermenslikte dierestories (met die groot roofkatte as die hoofkarakters).
* Doelbewus polities-inkorrekte, stroomop, koloniale (én daarby ook gruwelik-parodiërende) boeke oor die huidige establishment.
* Duitse romans en dokumentasies oor: Duits-Kameroen · Duits-Nieu-Guinee · Duits-Oos-Afrika · Duits-Samoa · Deutsch-Somalikuste · Duits-Witu · Duits-Suidwes-Afrika · Kapitaï en Koba · Kiautschou · Mahinland · Togoland · Tsingtao · Suid-Afrika. Nederlandse boeke oor Indonesië en Suriname lewer net soveel interessante insigte op.
* SPOOKVERHALE (veral die tipiese 1990's-"kunsgreep" waar die spook (ek-verteller) op sy eie liggaam afkom en besef hy is dood)
* Verhale wat "bewys" mitiese figure en ouvroustories is toe tog waar (soos Antjie Somers in die kortverhaal ''Padvalk'' deur Paul C. Venter).
* Tradisionele sprokies

== Boeke wat ek vermy soos die pes ==
* Eksistensialistiese voetesleepboeke (genade tog, mens - haal verdompwil jou selfgesentreerde oogklappe af: dis wat mens aan andere bewys en nalaat wat tel!)
* Postkoloniale en polities korrekte Waarheids-en-versoeningskommissieboeke (biegboeke en "onthullings" - gaaaaaap. Koffie?)
* Grensliteratuur en Oorlogsverhale (van ''De Bello Gallico'' regdeur tot ''Casspirs en Campari's''. Die feit is: meer burgerlikes sterf as soldate. Die "avontuurtjies" en "plesiertjies" wat soldate beleef het, skeel my min.)
* Christelike lektuur en leringe oor die algemeen (noem my Puriteins: dis per slot van sake New Age à la carte en suiwer skrifinleg uit 'n kultuursfeer)
* Godsdiensfiksie (uhm... word dit nou ook gereken onder die Apokriewe?)
* Gaylektuur (Veral in die Afrikaanse taalruimte is dit bloot die een versugting en begeerte na die ander... en dit ''kom'' tot niks)
* Sielkundeboeke, kitssuksesboeke, "help-my-kind-grootmaak"-boeke, selfbeeldboeke ... (want selfs as mens normaal is, is jy 'n geval!)
* Reisverhale (OK, ek kan seker ook met Google Streetview en 'n paar foto's 'n ''genius loci'' ontwikkel?)
* Probleemboeke (daar is altyd 'n ''deus ex machina'' in die tekste, die skrywer skryf homself nooit in 'n hoek vas nie)
* Speurverhale en misdaadromans (jammer Deon Meyer en Doyle, maar skrywers soos julle hou al die kaarte in hul hande vas.)
* Hygromans (Hoewel die (vr)ouens nie 'n enkele rol doringdraad oorslaan nie, verbaas dit my dat hul NOOIT vigs of 'n geslagsiekte opdoen nie. Dis te goed om waar te wees.)
* Kookboeke (kyk net wat het KykNET my aangedoen!)
* Outobiografieë deur 'n politikus (sulke egosentriese selfwaan pas nogal by hul beroep)
* Outobiografieë deur volwasse sportlui (ek sukkel om pitkos hieruit te haal - buiten deursettingsvermoë - en gewoonlik lyk die geestelike ontwikkeling in die boeke op dié van 'n ontluikende vroeë adolessent).
* Liefdesverhale (soos my Hollandse Ouma gesê het voor sy haar aan filosofieboeke oorgegee het: "Wel, die einde is baie voorspelbaar: of hulle kom by mekaar uit, of nie").

Soos jy sal agterkom, bly daar nie veel uit die keur Afrikaanse letterkunde oor om van te kies nie...

== Die beste formule ooit bedink vir Excel ==

Gewoonlik soek ek my bas af vir 'n program soos [https://play.google.com/store/apps/details?id=com.optimal.solutions.DaySince&hl=af "Days Since"] of [https://itunes.apple.com/us/app/days-ago-timer/id566581350?mt=8 Days Ago Timer].

Hierdie programme sê presies vir jou hoe lank laas jy in Worcester was. Of die tuin natgemaak het, die ruite gewas het, die olie van jou motor afgetap het, vir jou skoonma 'n brief geskryf het, die honde gebad het, en al sulke ander beuselagtighede WAT EEN OF ANDER TYD GEDOEN MOET WORD.

Maar toe breek my nettabletrekenaar met (hoogstens) Android 2.2 op. En ek wil nie weer so een hê nie. En Windows het nie veel te bied nie. Of, so het ek gedink... Want in Excel skryf jy bloot in blokkie A2, langs die datum (A1):

* =DATEDIF(A1,NOW(),"d")

== Geliefde interieur en tuinbou ==
* Japannese interieur
* Moderne minimalisme
* Japannese tuine
* Tropiese tuine
* Mediterreense binnehof

<gallery>
File:Ванная_комната_в_стиле_минимализм.jpg
File:Old_chikurinin04st3200.jpg
File:SF_japanese-garden10.jpg
File:Rain in a tropical garden.JPG
File:Monte_Palace_Tropical_Garden.jpg
File:Caracas Museo Sacro courtyard.jpg
</gallery>

== Geliefkoosde skilderkuns ==
* Die oud en afgeleefde
** Caspar David Friedrich
<gallery>
File:Abtei_im_Eichwald_01.jpg
File:Klosterruine_Eldena_und_Riesengebirge_(C_D_Friedrich).jpg
File:Caspar_David_Friedrich_049.jpg
File:Caspar_David_Friedrich_011.jpg
File:Caspar_David_Friedrich_043.jpg
</gallery>

* Nog bouval
** Nicolaes Berchem
<gallery>
File:BERCHEM_Nicolaes_Rocky_Landscape_With_Antique_Ruins.jpg
File:Nicolaes_Pietersz._Berchem_008.jpg
File:BERCHEM_Nicolaes_Peasants_With_Cattle_By_A_Ruined_Aqueduct.jpg
File:Shepherds_beside_Roman_ruins.jpg
</gallery>

== Gunstelingmusiek (Suidpunt se mengelmoes)==
[[Lêer:ALTIN.png|left|65px|]]'''Flora's Secret - Enya'''
* Gloria in Excelsis Deo (Vivaldi)
* Kanon in D (in vinnige tempo) - Pachelbel
* Miserere mei, Deus (Allegri)
* Jesus bleibet meine Freude (Bach)
* Alla Rustica Cembalo G major - RV 151, Presto (Vivaldi)
* Die Vier Seisoene - Somer (Vivaldi)
* '''Sicut locutus est''' (Bach) [die eerste keer gehoor by die [https://www.youtube.com/watch?v=n-k5fvasVqg Inhuldiging van koning Willem Alexander] - 34:31 tot 35:54]
* Il barbiere di Siviglia, cavatina di Figaro: "Largo al factotum della citta" (Rossini)
* Schwarz zu Blau (Peter Fox)
* Stadtaffe (Peter Fox)
* Augenbling (Seeed)
* Book of Days (Enya)
* Echoes in Rain (Enya)
* The Hampsterdance Song (Hampton the Hampster)
* Long, long journey (Enya)
* Storms in Africa (Enya)
* Anywhere is (Enya)
* Caribbean blue (Enya)
* Coco Jamboo (Mr. President)
* Uncle John from Jamaica (Vengaboys)
* We're going to Ibiza (Vengaboys)
* Space invaders (Aqua)
* Amid the falling snow (Enya)
* Orinocco flow (Enya)
* Sadeness (Part I) (Enigma)
* Sk8ter boi (Avril Lavigne)
* Happy ending (Avril Lavigne)
* Style (Taylor Swift)
* '''Try everything''' - Shakira [uit ''Zootopia'']
* '''Wie ein schützender Engel (Frei.Wild)'''
* Ich und du - Gestört aber geil.
* '''Stay A While - Mikey B''' (Tiësto-vermenging) [uit die ''Fruttare''-advertensie]
* '''Denken Sie groß (Deichkind)'''
* '''Lass uns gehen (Revolverheld)'''
* Halt dich an mir fest (Revolverheld)
* Das kann uns keiner nehmen (Revolverheld)
* Atemlos durch die Nacht (Helene Fischer)
* Bilder im Kopf (Sido)
* '''Shadows (Lindsey Stirling)'''
* '''Contradanza (Vanessa Mae)'''
* Up (Olly Murs & Demi Lovato)
* Tom et Sheenah (tans my luitoon)
* Allein, allein (Polarkreis 18)
* Everlasting love (Sandra)
* In my heart (Moby)
* Adiemus (Adiemus)
* Het is zomaar zomer (Mike & Colin)
* Ik ben verliefd, maar niet op jou (Gebroeders Ko)
* Danmark Mandark (Nephew)
* The music's no good without you (Cher)
* Rooftop - Resident Evil (Tomandandy)
* Cool (Gwen Stefani)
* Return to innocence (Enigma)
* Bring me to life (Evanescence)
* Call me when you're sober (Evanescence)
* Night Hounds Final Hour (X-ray Dogs)
* White Rabbit (Collide, Emiliana Torrini, Jefferson Airplane)
* White Rabbit (Egypt Central)
* Arrival (Abba)
* Cassandra (Abba)
* Move on (Abba)
* Eleni (Tol & Tol)
* Sedalia (Tol & Rol)
* Under a violet moon (Blackmore's night)
* Stereo Love (Edward Maya & Vika Jigulina)
* Klokken ti / Kl. 10 (Medina)
* Friend or Foe (t.A.T.u.) [L.E.X. Global Oxygen-weergawe]
* All about us (t.A.T.u.)
* 220 (t.A.T.u.)
[[Lêer:Blue_Tesla_Model_S_Zoutelande_dunes_Holland.jpg|450px|duimnael|regs|Tesla Model S]]
* Intro van die BBC/Dorling Kindersley ''Eyewitness''-reeks
* ''Any Way the Wind Blows'' - Fred & Larry Mollin (temalied van ''Tropical Heat'')
* Die temalied van ''Das Dschungelbuch - Die Serie'' (''Hier kommt der Held unserer bunten Dschungelwelt...'').
* En, [https://www.youtube.com/watch?v=62g9Mhe5tPQ Sunny Sunny Yaariyan], 'n Bollywoodliedjie op die Kaapse strand.

== Motors ==

* '''Tesla Model S'''
* Lamborghini Murciélago (én ''hy'' ''moet'' neongroen wees)
* Mercedes Benz E-Klas (2000 model, verkieslik swart of silwer)

== Vorige belangstellings, met gepaardgaande ontnugtering en irritasie as simptome ==
* Dieptesielkunde
* Jungiaanse sielkunde
* Steampunk
* Dubstepping
* Zombiefilms
* [https://www.youtube.com/watch?v=PGPJURYz2CM Heidi in 3D]... (waarom krap mense altyd aan goed wat werk?)