Wiktionary:Sysopkandidatuur/argief: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
kNo edit summary
kNo edit summary
Lyn 48:
Haai, ek sou graag myself as administrateur nomineer. Ek is reeds 'n gevestigde gebruiker by die Afrikaanse Wikipedia by [http://af.wikipedia.org/wiki/Gebruiker:Adriaan_1 Adriaan 1]. Ek sien hier is baie goed wat nog vertaal moet word rakende die struktuur van die Wikiwoordeboek. Daar is ook baie byvoegings wat nog bygevoeg moet word. Ek is redelik bekend met sjablone en bronteks. Ek sou graag wou uithelp. As daar enige vrae is, rig hulle gerus aan my :P [[Gebruiker:Adriaan|Adriaan]] 18:45, 30 Junie 2007 (UTC)
 
===Voorstel vir sysop: [[Gebruiker:Spacebirdy]]===
Ek is dikwels help hier en sysop regte sal maak hierdie veel makliker. dankie, --[[Gebruiker:Spacebirdy|voëltjie]] [[Gebruikerbespreking:Spacebirdy|<sub>(:> )=|</sub>]] 21:58, 6 September 2007 (UTC)