Wiktionary:Algemene vrae: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
Begin vertaal
 
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 5:
'''V.''' Hoe voeg ek 'n nuwe woord by?
 
: '''A.''' Elke woord word op 'n afsonderlike bladsy beskryf. Kyk na [[Hoe om ’n nuwe bladsy te skep]].
 
'''V.''' Waar is die alfabetiese lys?
 
: '''A.''' Dit is beter om die [[Spesiaal:Soek|soekfunksie]] te gebruik, maar al die inskrywings op die wiki (artikels en nutsblaaie ingesluit) is by [[Spesiaal:Alle bladsye]] beskikbaar. U kan ook van diedié wiki se kategorieë gebruik maak. 'n Lys van al die Afrikaanse woorde is byvoorbeeld by [[:Kategorie:Woorde in Afrikaans]] beskikbaar.
 
'''V.''' Ek het woord wat ek op die WikiWoordeboek wil invoer, maar ek is nie 'n leksikoloog (woordkundige) nie. Kan ek 'n saadjie skep, of word slegs volledige inskrywings aanvaar?
 
: '''A.''' U is welkom! Die WikiWoordeboek is nog baie kleiner as Wikipedia, maar dieselfde wiki-filosofie geld hier. As 'n woord nie op die WikiWoordeboek voorkom nie, voegis u welkom om dit by te voeg. As jyu niks van etimologie weet nie, laat dit net uit. Die nederigste bydrae is tog beter as niks. Iemand anders kan later die etimologie en ander details byvoeg. Die minimum wat u moet insluit, is die [[taal]] van die woord, die [[woordsoort]] (deel van spraak) en die [[betekenis]] daarvan.
 
'''V.''' Ek het reeds begin bygedra sonder om aan te meld, maar nou wil ek 'n gebruikersnaam skep om al my werk as my eie te vertoon. Hoe kan ek 'n nuwe gebruikersgebruiker skep?
 
: '''A.''' Kliek net op die '''Skep gebruiker'''-skakel regs bo aan elke bladsy of kliek op [[Spesiaal:SkepRekening|hier]].
 
'''V.''' Wat is die snaakse karakters in die logo?
 
: '''A.''' KloksgewysDie wiki gebruik ongelukkig nog die ou logo. Op die nuwe logo is dit kloksgewys: [[シ]], [[श]], [[말]], <bdi>[[ش]]</bdi>, <bdi>[[ש]]</bdi>, [[维]], [[Ж]], [[λ]] en [[W]].