Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Naudefj (Besprekings | bydraes)
Lyn 7:
 
Ek gaan môre begin met woorde wat in ''Lexis latina'' opgeneem is. Dit was slegs 1 500 woorde, sonder enige uitgange. Die kernwoordeskat. Die rekenaarprogram wat in die 1980's geskryf is vir Suid-Afrikaanse universiteite op Turbo Pascal, maak ook slegs van hierdie boekie gebruik. Later sal ek uitbrei na ''Beknopte Woordeboek'' (1975, 350 bladsytjies) en uiteindelik Van Wageningen. Ek wil nog uitvind waarom Kaap Bon in Tunisië bekend gestaan het as ''promunturium Mercurius''. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 18:09, 6 November 2016 (UTC)
 
: Ons sien uit na jou bydraes! Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Naudefj]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 16:25, 2 Oktober 2017 (UTC)
 
== deklinasie (verbuiging) van verkleinwoorde ==