Wiktionary:Welkom, nuwelinge: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 1:
'''Welkom by die Afrikaanse Wikiwoordeboek'''
 
Ons poog om op dié bladsy Afrikaanse woorde in alle tale weerop dié webwerf in Afrikaanse te geebeskryf. Ons is egter nog net in die beginstadium van hierdie proses en u hulp sal dus baie welkom wees. Kom ons skryf saam aan 'n meertalige Afrikaanse woordeboek.
 
As elkeen wat die blad besoek 'n woordjie bydra, kom so 'n reuse projek vinniger klaar as wat mens dink!<br><br>
 
==Hakies==
 
Om 'n nuwe bladsy te open is baie eenvoudig by Wiki. Jy tik 'n paar dubbele hakiesblokhakies om 'n woord. Dié hakies skep 'n skakel na 'n nuwe bladsy. As jy byvoorbeeld die woord ''skakel'' wil invoer, tik êrens <nowiki>[[skakel]]</nowiki> en stoor die bladsy. As die bladsy reeds bestaan sal 'n <font color = blue>blou</font> skakel verskyn. Indien 'n <font color = red>rooi</font> skakel verskyn, kan jy 'n nuwe skakelbladsy skep deur daarop te kliek.
 
==Taalsjablone==
 
As jy 'n nuwe woord invoer maak asseblief duidelik uit watter taal dit kom. IsAs dit byvoordbeeldbyvoorbeeld 'n Afrikaanse woord is, begin dan met die sjabloon <nowiki>{{-af-}}</nowiki> en volg dit op met die woord wat jy wil byvoeg. IsAs die woord byvoorbeeld uit Engels, Russies, Nederlands of Xhosa ontleen is, begin jy met <nowiki>{{-en-}}</nowiki>, <nowiki>{{-ru-}}</nowiki>, <nowiki>{{-nl-}}</nowiki> of <nowiki>{{-xh-}}</nowiki> en volg dit dan telkens op met die betrokke woord uit die betrokke taal. Vir die woord [[water]] bestaan tans die grootste versameling taalsjablone.
 
Daar is verder vir iedere taal 'n lang sjabloon, <nowiki>{{-af-}}</nowiki> asook 'n kort sjabloon, <nowiki>{{af}}</nowiki>. Die korte word gebruik vir die vertaling van 'n woord. Die lange met -xx- genereer outomaties 'n nuwe kategorie. So kan bepaal word hoeveel woorde in watter taal reeds ingevoer is.
Lyn 17:
==Grammatikale sjablone==
 
As jy weet watter grammatikale rededeel jy tot die versameling bydra kan jy dit aandui deur gebruik te maak van 'n grammatikale sjabloon. Is dit byvoorbeeld 'n selfstandige naamwoord kan jy dit omskryf met die sjabloon <nowiki>{{-s.nw-}}</nowiki> (Engels: <nowiki>{{-noun-}}</nowiki>; 'n byvoeglike naamwoord of adjektief met die sjabloon <nowiki>{{-b.nw-}}</nowiki> (Engels: <nowiki>{{-adjc-}}</nowiki>).
 
==Wikipedia sjabloon==
 
Wikiwoordeboek is 'n lid van die wikifamilie, maar ons is net 'n '''''woordeboek''''' , nie 'n ensiklopedie nie. af.wikipedia.org is onseons Afrikaanse ensiklopedie.<!-- As daar al 'n lemma is op wikipedia met... -->
==Wikipedia sjabloon==
 
[[CategoryKategorie:Wikiwoordeboek]]
Wikiwoordeboek is 'n lid van die wikifamilie maar ons is net 'n '''''woordeboek''''' , nie 'n ensiklopedie nie. af.wikipedia.org is onse Afrikaanse ensiklopedie. As daar al 'n lemma is op wikipedia met
 
[[Category:Wikiwoordeboek]]