Wiktionary:Algemene vrae: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 5:
'''V.''' Hoe voeg ek 'n nuwe woord by?
 
: '''A.''' Elke lemma (woord) word op 'n afsonderlike bladsy beskryf. Kyk na [[Wiktionary:Hoe om ’n nuwe bladsy te skep|Hoe om ’n nuwe bladsy te skep]]. Anders as op Wikipedia, begin artikelname hier met 'n kleinletter, behalwe vir woorde wat normaalweg met hoofletters geskryf word, soos [[Suid-Afrika]].
 
'''V.''' Waar is die alfabetiese lys?
Lyn 13:
'''V.''' Ek het woord wat ek op die WikiWoordeboek wil invoer, maar ek is nie 'n leksikoloog (woordkundige) nie. Kan ek 'n saadjie skep, of word slegs volledige inskrywings aanvaar?
 
: '''A.''' U is welkom 'n saadjie te skep! Die WikiWoordeboek is nog baie kleiner as Wikipedia, maar dieselfde wiki-filosofie geld hier. As 'n woord nie op die WikiWoordeboek voorkom nie, is u welkom om dit by te voeg. As u niks van etimologie weet nie, laat dit net uit. Die nederigste bydrae is tog beter as niks. Iemand anders kan later die etimologie en ander details byvoeg. Die minimum wat u moet insluit, is die [[taal]] van die woord, die [[woordsoort]] (deel van spraak) en die [[betekenis]] daarvan.
 
'''V.''' Ek het reeds begin bygedra sonder om aan te meld, maar nou wil ek 'n gebruikersnaam skep om al my werk as my eie te vertoon. Hoe kan ek 'n nuwe gebruiker skep?