Wiktionary:Hoe om inskrywings te wysig: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 1:
Kom ons begin met die "wysig" opsie. Kliek daarop en die bronkode wat gebruik is om die bladsy te skep, sal vertoon word. Verander die teks soos nodig en vul dan die "Opsomming"-veld in. Kliek "Klein Wysiging" indien van toepassing en kliek "Hou bladsy dop" as jy die bladsy op jou dophoulys wil plaas. Kliek op die "Wys voorskou"-knoppie om te sien hoe die bladsy gaan vertoon voordat jy veranderings stoor. Wanneer jy tevrede is, kliek die "Stoor bladsy"-knoppie. Gebruik die [[Wiktionary:Sandput|sandput]] om te oefen.
 
== Sien ook ==
* [[Wiktionary:Hoe om ’n nuwe bladsy te skep|Hoe om ’n nuwe bladsy te skep]]
 
[[Kategorie:Wikiwoordeboek]]