Wiktionary:Algemene vrae: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 1:
Gereelde vrae van gebruikers:
 
== BeginnersAlgemene gebruik ==
'''V.''' Waar is die alfabetiese lys van woorde?
 
: '''A.''' Dit is beter om die [[Spesiaal:Soek|soekfunksie]] te gebruik, maar al die inskrywings op die wiki (artikels en nutsblaaie ingesluit) is by [[Spesiaal:Alle bladsye]] beskikbaar. U kan ook van dié wiki se kategorieë gebruik maak. 'n Lys van al die Afrikaanse woorde is byvoorbeeld by [[:Kategorie:Woorde in Afrikaans]] beskikbaar.
'''V.''' Hoe voeg ek 'n nuwe woord by?
 
'''V.''' Ek het reeds begin bygedra sonder om aan te meld, maar nou wil ek 'n gebruikersnaam skep om al my werk as my eie te vertoon. Hoe kan ek 'n nuwe gebruiker skep?
: '''A.''' Elke lemma (woord) word op 'n afsonderlike bladsy beskryf. Kyk na [[Wiktionary:Hoe om ’n nuwe bladsy te skep|Hoe om ’n nuwe bladsy te skep]]. Anders as op Wikipedia, begin artikelname hier met 'n kleinletter, behalwe vir woorde wat normaalweg met hoofletters geskryf word, soos [[Suid-Afrika]].
 
: '''A.''' Kliek net op die '''Skep gebruiker'''-skakel regs bo aan elke bladsy of kliek [[Spesiaal:SkepRekening|hier]].
'''V.''' Waar is die alfabetiese lys?
 
'''V.''' Wat is die snaakse karakters in die logo?
: '''A.''' Dit is beter om die [[Spesiaal:Soek|soekfunksie]] te gebruik, maar al die inskrywings op die wiki (artikels en nutsblaaie ingesluit) is by [[Spesiaal:Alle bladsye]] beskikbaar. U kan ook van dié wiki se kategorieë gebruik maak. 'n Lys van al die Afrikaanse woorde is byvoorbeeld by [[:Kategorie:Woorde in Afrikaans]] beskikbaar.
 
: '''A.''' Die wiki gebruik ongelukkig nog die ou logo. Op die nuwe logo is dit kloksgewys: [[シ]], [[श]], [[말]], <bdi>[[ش]]</bdi>, <bdi>[[ש]]</bdi>, [[维]], [[Ж]], [[λ]] en [[W]].
 
== Bywerking ==
'''V.''' Ek het woord wat ek op die WikiWoordeboek wil invoer, maar ek is nie 'n leksikoloog (woordkundige) nie. Kan ek 'n saadjie skep, of word slegs volledige inskrywings aanvaar?
 
: '''A.''' U is welkom 'n saadjie te skep! Die WikiWoordeboek is nog baie kleiner as Wikipedia, maar dieselfde wiki-filosofie geld hier. As 'n woord nie op die WikiWoordeboek voorkom nie, is u welkom om dit by te voeg. As u niks van etimologie weet nie, laat dit net uit. Die nederigste bydrae is tog beter as niks. Iemand anders kan later die etimologie en ander details byvoeg. Die minimum wat u moet insluit, is die [[taal]] van die woord, die [[woordsoort]] (deel van spraak) en die [[betekenis]] daarvan.
 
'''V.''' Hoe voeg ek 'n nuwe woord by?
'''V.''' Ek het reeds begin bygedra sonder om aan te meld, maar nou wil ek 'n gebruikersnaam skep om al my werk as my eie te vertoon. Hoe kan ek 'n nuwe gebruiker skep?
 
: '''A.''' Elke lemma (woord) word op 'n afsonderlike bladsy beskryf. Kyk na [[Wiktionary:Hoe om ’n nuwe bladsy te skep|Hoe om ’n nuwe bladsy te skep]]. Anders as op Wikipedia, begin artikelname hier met 'n kleinletter, behalwe vir woorde wat normaalweg met hoofletters geskryf word, soos [[Suid-Afrika]]. Kyk na [[Wiktionary:Hoe om ’n nuwe bladsy te skep|Hoe om ’n nuwe bladsy te skep]].
: '''A.''' Kliek net op die '''Skep gebruiker'''-skakel regs bo aan elke bladsy of kliek [[Spesiaal:SkepRekening|hier]].
 
'''V.''' WatHoes isskakel diemens snaaksena karakters in die logoWikipedia?
: '''A.''' Sit <tt>w:</tt> voor die skakel, byvoorbeeld: <tt><nowiki>[[w:Germany]]</nowiki></tt>
 
: '''A.''' Die wiki gebruik ongelukkig nog die ou logo. Op die nuwe logo is dit kloksgewys: [[シ]], [[श]], [[말]], <bdi>[[ش]]</bdi>, <bdi>[[ש]]</bdi>, [[维]], [[Ж]], [[λ]] en [[W]].
 
[[Kategorie:Wikiwoordeboek]]